Afrikaans Catalogue  

(all books in Afrikaans in alphabetical order of title)

 

Dawid en die bul

Dawid en sy vriende geniet hulle ten volle by Miena se plek. Maar hy het effens te veel gedrink, dus is hy nie versigtig genoeg as hy die bul op pad huis toe ontmoet nie.

Dawid and his friends have a good time at Miena’s place. Dawid has a bit too much to drink, and he is not as careful as he should be when he meets a bull on the way home.

  • Author: Wendy Annecke
  • Language: Afrikaans
  • Level: ABET Level 1/Grades 1-3
  • ISBN: 1-86840-219-3

 

      

 

Die Abrahams gesin

Die sewe lede van die Abrahams gesin het almal dinge waarvan hulle hou en nie hou nie, hope en drome, net soos enige ander mense. Laat hulle almal, van Ouma tot die tweejarige Grieta, hul gevoelens met jou deel.

The seven members of the Abrahams family have their own likes and dislikes, hopes and dreams, just like everybody else. Let them all, from Ouma to two year old Grieta, share their feelings with you.

  • Author: Elda Lyster
  • Language: Afrikaans
  • Level: ABET Level 2/Grades 4-5
  • ISBN: 1-86840-221-5

 

      

 

Huis toe met hoenders

Klaas, ’n trekarbeider, begin ’n lang reis huis toe met ’n verrassing vir sy gesin. Hy is egter nie die enigste een wat ’n verrassing beplan nie.

Klaas, a migrant worker, sets off on a long bus journey home with a surprise for his family, but he is not the only one who is planning a surprise.

  • Author: Pauline Stanford
  • Language: Afrikaans
  • Level: ABET Level 2/Grades 4-5
  • ISBN: 978-1-874897-59-0

 

      

 

"Shoooooes!" Die storie van Leonard Gregory

Leonard Gregory was a beroepsokkerspeler. ‘n Hele aantal doel is deur sy voete aangeteken. Hy was die skakel in die middelveld en het dikwels ‘n oorheersende rol in ‘n wedstryd gespeel. “Shoooooes!” het die toeskouers gebulder toe hy die bal in besit geneem het en koers gekry het doelpale toe.

Toe, eendag, het alles verander. Leonard het ‘n vreeslike ongeluk gehad en die gebruik van sy bene verloor. Hierdie storie handel oor Leonard se geloof en oor hoe hy sy nuwe lewenswyse baasgeraak and gewys het dat mense met gebreke aan die gemeenskaplewe kan deelneem en ‘n bydrae kan lewer.

Leonard Gregory was a professional soccer player. Many goals started at his feet. He played in the central mid-field and “pulled the strings” in matches. The crowd would roar “Shoooooes!” when Leonard gathered the ball and headed for the goal posts.

Then one day everything changed. Leonard had a terrible accident and lost the use of his legs. This story is about Leonard’s faith and how he coped with his new way of life and showed that people with disabilities can participate in and contribute to their communities.

  • Author: Peter Rule
  • Language: Afrikaans
  • Level: ABET Level 3/Grades 6-7
  • ISBN: 978-1-86840-674-6

 

         

   Return to top of page

© 2022 New Readers Publishers